Die volgende temas word aangebied in die vierde kwartaal 2016.09.21
Almal is welkom om in te skryf.
TEMA : Paulus se teenstand in Thessalonika, Korinthe en Athene
SPREKER: Prof Gert Steyn
DATUM: 11, 18, 25 Oktober 2016 (3x Lesings)
TEMA: ‘n Oordadige God – die Hart van die Christelike geloof
SPREKER: Dr Chris Malan
DATUM: 01,08,15 en 22 November 2016
