4de Kwartaal Diepte Kursus
Dr Chris Malan
Tema: Munus triplex…die herstel van die drievoudige amp (koning, priester, profeet) van Jesus Christus in die lewe van die gelowige
09 Oktober 2012 – 13 November 2012
Dinsdagoggend 09:00 – 11:30 asook Dinsdagaand 19:00 – 21:30
Kostes:
R100 per persoon
R250 – Korrespondensie met CD’s
R200 – Internet studente