Vierde Kwartaal Temas

Die volgende temas word aangebied in die vierde kwartaal 2016.09.21 Almal is welkom om in te skryf. TEMA : Paulus se teenstand in Thessalonika, Korinthe en Athene SPREKER: Prof Gert Steyn DATUM: 11, 18, 25 Oktober 2016 (3x Lesings) TEMA: ‘n Oordadige God – die Hart van die Christelike geloof SPREKER: Dr Chris Malan DATUM: 01,08,15 en 22 November 2016

Dieptekursus 4de kwartaal 2014

Ses sleutels om passievol geestelik en diep menslik te leef God is ‘n self-openbarende God… en dis vir ons om Hom raak te loop, raak te sien, en raak te ken. Maar as ons Hom dan ontdek, leer ken, bly die vraag of dit groei tot ‘n intieme ken van Hom. Hierdie reeks fokus op ses sleutels om – deur …

Inskrywings 2014

Baie welkom aan alle studente wat vir 2014 ingeskryf het vir die kursus! Die korrespondensiestudente kan nog inskryf tot dinsdag 28 januarie.  Inskrywingsvorms is beskikbaar op hierdie webwerf op die inskrywings bladsy. Dr Jacobus de Koning is die dosent vir die pentateug.

Inskrywings vir 2013

Studente kan binnekort ‘n epos ontvang met inligting vir verspreiding – baie dankie vir julle hulp daarmee.  Indien jy nie een ontvang nie, laat weet ons gerus. Die inskrywingsdatum vir 2013 is op 15 Januarie. Inskrywingsvorms is beskikbaar op die webwerf by INSKRYWINGS. Ons wens almal ‘n geseënde Feestyd toe.

Opereeks

4de Kwartaal Diepte Kursus Dr Chris Malan Tema: Munus triplex…die herstel van die drievoudige amp (koning, priester, profeet) van Jesus Christus in die lewe van die gelowige 09 Oktober 2012 – 13 November 2012 Dinsdagoggend 09:00 – 11:30 asook Dinsdagaand 19:00 – 21:30 Kostes: R100 per persoon R250 – Korrespondensie met CD’s R200 – Internet studente

Korrespondensie lesings

Die diepte sowel as die oorsigkursus lesings sal beskikbaar wees vir korrespondensie studente 26 Januarie 2012.