Groepe

groepe-kleinStudente van reg oor die land word aangemoedig om bymekaar te kom en groepe te stig met die doel om mekaar te ondersteun en relevante besprekings te stimuleer.

Begin ‘n groep

  • Gebruik jou plaaslike kerk gemeenskap om ander te inspireer om in te skryf
  • Kontak jou kerkleier/leraar om te help organiseer
  • Ontmoet een keer ‘n week en luister saam na die opnames of DVDs (Kursus III)
  • Gee terugvoer aan jou kerk gemeenskap en inspireer ander deur getuienis ens.
  • Vir meer hulp en raad kontak die kantoor of enige van die ander groepe gelys hieronder.

 

Groepslys & kontakte:

Citrusdal

Nella-Marie Venter

082 927 0504

 

NG Kerk Suiderhofgemeente – Windhoek

ngks2@afol.com.na