Inskrywings vir 2013

Studente kan binnekort ‘n epos ontvang met inligting vir verspreiding – baie dankie vir julle hulp daarmee.  Indien jy nie een ontvang nie, laat weet ons gerus.

Die inskrywingsdatum vir 2013 is op 15 Januarie.

Inskrywingsvorms is beskikbaar op die webwerf by INSKRYWINGS.

Ons wens almal ‘n geseënde Feestyd toe.