Adobe Acrobat Reader is verniet beskikbaar vir PDF’s. Kliek hier.
Klasstudente kry en vul vorm in op dag van inskrywing.
Inskrywings 2022
Inskrywingsvorm | Fooie | |
Oorsig met DVD opnames | Per termyn:
|
|
Dieptekursus | Per kwartaal:
|
|
Perspektief op die bybel | Per kwartaal:
|
Wat is die verskil tussen ‘n klasstudent, Korrespondensiestudent en Internetstudent?
- ‘n Klasstudent woon die lesings fisies by elke Dinsdag by Lynnwoodrif NG Kerk.
- ‘n Korrespondensiestudent doen die kursus per pos, hy/sy ontvang die studiemateriaal en die lesings(op audio CD) per pos en stuur take in per pos, epos of Fax.
- ‘n Internet Korrespondensiestudent is ook ‘n korrespondensiestudent met die verskil dat hy/sy die studiemateriaal en lesings nie oor die pos ontvang nie maar dit self aflaai van hierdie webwerf met behulp van ‘n sleutelwoord wat aan hom/haar toegeken word. Hy/sy stuur take in per epos. Daar is dus ‘n kostebesparing vir Internetstudente aangesien hulle nie studiemateriaal en lesing CD’s per pos ontvang nie – sien die fooie.
Bankbesonderhede vir inskrywings
Lynnwoodrif Bybelskool
ABSA Bank: 1630 510 275
Taknr: 333 845