Nuus
Kontak ons
Studente menings
“Dis ‘n moet vir elke Christen!”
“Verwondering oor die nuwe dinge wat vir my oopgegaan het.”
“Vir die eerste keer het ek God se verlossingsplan vir ons as mense gesien en verstaan.”
“Beslis ‘n hoogtepunt in my lewe en sou ek dit graag vir enige persoon uiters sterk aanbeveel.”
“Aan die einde van die kursus ken ek nie net die Bybel beter nie, maar het ek ook gegroei in my verhouding met ons Skepper.”
“Ek het die Woord van God en die God van die Woord beter leer ken.”
“Die kursus het my onherroepelik verander – ek is ‘n nuwe mens!”