Korrespondensie

Oorsig Korrespondente

Die goeie nuus is dat persone buite Pretoria beide die Oorsig en Dieptekursusse d.m.v Korrespondensie kan voltooi. Die lesings word weekliks hier op die Internet beskikbaar gestel aan ingeskrewe korrespondente. Lesings is ook beskikbaar op CD en word aan persone gepos. Aangesien klasse op Dinsdae plaasvind is tye ook daarvolgens ingedeel vir korrespondente, sodat dieselfde ritme gevolg kan word. 'n Vaste dissipline sal hier noodsaaklik wees.

Die handleiding is slegs beskikbaar aan ingeskrewe korrespondente.

Inskrywing: 15 Januarie – 22 Januarie 2013

Aanvang van lesings (Klas & Korrespondensie): 22 Januarie 2013

Diepte korrespondensie: Registrasie vanaf 15 Januarie – 22 Januarie 2013