15Aug/12Off
Opereeks
4de Kwartaal Diepte Kursus
Dr Chris Malan
Tema: Munus triplex...die herstel van die drievoudige amp (koning, priester, profeet) van Jesus Christus in die lewe van die gelowige
09 Oktober 2012 – 13 November 2012
Dinsdagoggend 09:00 – 11:30 asook Dinsdagaand 19:00 – 21:30
Kostes:
R100 per persoon
R250 – Korrespondensie met CD’s
R200 – Internet studente
October 8th, 2012 - 11:12
Elise
Ek kry nie die inskrywingsvorm afgelaai nie. Kan jy dalk help
October 8th, 2012 - 11:45
Hi Annelise,
Probeer asb nou weer die inskrywingsvorm aflaai…
Groete
October 9th, 2012 - 07:29
Elise
Ek kry nie die inskrywingsvorm afgelaai nie? Help asb.
Dankie
October 10th, 2012 - 08:29
Hi Martie,
Probeer asb weer…dit behoort nou reggestel te wees…