25Jan/12Off
Korrespondensie lesings
Die diepte sowel as die oorsigkursus lesings sal beskikbaar wees vir korrespondensie studente 26 Januarie 2012.
Die diepte sowel as die oorsigkursus lesings sal beskikbaar wees vir korrespondensie studente 26 Januarie 2012.
January 25th, 2012 - 17:54
Ek het al die sagteware afgelaai, maar kan nog steeds glad nie die verskillende files oopmaak nie. Kan u dalk help asb?
January 25th, 2012 - 22:59
Marthie,
Die eerste lesings vir die jaar is beskikbaar vanaf 26 Januarie. Probeer gerus dan weer.
January 25th, 2012 - 18:36
Hello, ek kry nie die PDF files asook die Studiemateriaal (Word) afgelaai nie.
Dankie
Antonette
January 25th, 2012 - 22:58
Hi Antonette,
Dit is slegs die Handleiding en Opdragte voorblad wat nog nie beskikbaar is nie. Probeer dit gerus weer aflaai.
February 8th, 2012 - 06:43
Halo< hoe moet ek maak om my opdragte "on line" in te vul en te stuur ?
February 8th, 2012 - 10:32
Hi Hanlie,
Verwag asb ‘n oproep of epos van die korrespondensie koordineerder wat vir jou sal verduidelik.
Groete
February 8th, 2012 - 18:18
Hallo
Ek het lesing 1 op een rekenaar(by die werk)afgelaai en lesing 2 by die huis. Vanaand wou ek lesing 3 afgelaai het, maar hy vra nie weer die password nie en wil ook nie lesing 3 beskikbaar wys nie. Ek het gerefresh en gerestart, maar lesing 3 wil nie wys nie. Hoe nou gemaak?
February 9th, 2012 - 08:19
Hi Adel,
Die lesings is gewoonlik beskikbaar die Donderdag na die opname.
Groete
February 10th, 2012 - 20:26
Die 2 cd’s wat ek vir die eerste lesing (31 Januarie) gekry het, is no. 2 ‘n leë cd. Hoe kan ek die lesing van die webblad aflaai? Ek kry nie antwoord op die navrae na die aanlog prosedure nie. Help asseblief?
February 12th, 2012 - 17:12
Herman,
Ons sal opvolg me jou so gou moontlik.
Groete
February 6th, 2013 - 06:07
Hi Yvette
Hoe laai ek my opdragte ‘on line’ af, ek het nog nie my eerste opdrag ingegee nie en kry dit nie ‘on line’ nie, onder wat gaan soek ek dit. Ook wil ek weet wat is die module nr. wat ek moet invul op die opdrag.
Baie dankie
Groete
February 7th, 2013 - 21:05
Hi Erica,
Die vrae is in die studiemateriaal dokument beskikbaar onder korrespondensie > oorsig materiaal.
Groete