Dankie vir password. Sien uit daarna om die korrespondensie kursus op hierdie wyse te doen.
Sal dit moontlik wees om die lesings op ‘n i-Pod af te laai?
Waar kan ek die handboek[-handleiding] aflaai? Johan van Schalkwyk praat van die kleinboekie. Ek is nie seker van hoe, wanneer en na wie die opdragte vir aanlyn studente ingestuur moet word nie. Moontlik het ek die skakel na die inligting spesifiek vir aanlyn studente, misgekyk.
January 4th, 2012 - 12:28
Jammer kan nie die Oorsigkursus Jaarprogram 2012 en Diepte kursus Jaarprogram 2012 oopmaak nie
January 4th, 2012 - 13:47
Dankie Arno,
Die pdf’s sal nou oopmaak.
January 25th, 2012 - 11:56
Dankie ek het die sleutelwoord ontvang maar kan nie die pdf’s oopmaak nie.
January 25th, 2012 - 12:21
Hi Ina,
Jammer vir die opondhoud – die lesings sal Donderdag 26 Januarie 2012 beskikbaar wees, en die kwartaalprogram so gou moontlik.
January 25th, 2012 - 20:55
Dankie vir password. Sien uit daarna om die korrespondensie kursus op hierdie wyse te doen.
Sal dit moontlik wees om die lesings op ‘n i-Pod af te laai?
January 25th, 2012 - 22:55
Hi Rika,
Sou jy die lesings in jou iTunes ‘library’ invoeg en jou iPod ‘sync’ sal dit beskikbaar wees.
January 26th, 2012 - 10:15
Ek het die kode ontvang, baie dankie maar waar is die skakels om die kursus oop te maak?
January 29th, 2012 - 19:14