Is die registrasie fooi vir iemand wat net die Oorsigkurses wil bywoon dieselfde as vir die res van die studente? Ek het die oorsigkurses in 2008 voltooi en in tussen tyd die In Diepte kursesse gedoen. Ek benodig dus nie al die notas en boekies weer nie en sal ook nie take inhandig nie.
We would like to send your bible school principal a letter via e-mail. Please forward the e-mail address to me. The letter is about a Nationwide Biblical Literacy Survey that we launched online yesterday.
Thank you.
Erika Kelbrick
South African Theological Seminary (SATS)
January 6th, 2012 - 09:19
Waar kan ek registreer aanlyn om plek te verseker in Lynnwood bybelskool?
January 6th, 2012 - 11:35
Charleen,
Laai die inskrywingsvorm af (beskikbaar op die inskrywings blad) druk, vul in en faks asb terug na 0865036343.
Skakel gerus met enige ander navrae!
Groete
January 13th, 2012 - 08:02
Is die registrasie fooi vir iemand wat net die Oorsigkurses wil bywoon dieselfde as vir die res van die studente? Ek het die oorsigkurses in 2008 voltooi en in tussen tyd die In Diepte kursesse gedoen. Ek benodig dus nie al die notas en boekies weer nie en sal ook nie take inhandig nie.
Dankie
January 13th, 2012 - 08:54
Hi Esme,
Die fooi vir herhalers is R200 per termyn. Dit sluit studiemateriaal in maar nie die handboekie nie.
Ons aanvaar dat studente nog die handboekie het.
Dankie
January 20th, 2012 - 09:33
Ek stel belang in n korrespondsensie kursus. kan u asb vir my meer inligting gee
January 23rd, 2012 - 12:38
Hi,
Skakel gerus vir Elize by 012 361 3180 tydens kantoorure (Maandag, Woensdag en Donderdag 10:00 – 13:00, Dinsdag gedurende lesingtye)
January 24th, 2012 - 16:35
Ek het reeds 16/01/2012 my aansoek vir die Dieptekursus gestuur maar nog geen respons ontvang nie. Wil nie graag agter raak met studie.
January 25th, 2012 - 06:27
Hi Ina,
Ons sal so gou moontlik opvolg of ons jou inskrywing ontvang het. Skakel asb die Bybelskool kantoor vir bevestiging. 012 361 3180
August 17th, 2012 - 10:29