Header image

 
line decor
  
line decor
 
 
 
 

 

Welkom by Lynnwoodrif Bybelskool

Doel

  • Om 'n meer dinamiese Christenlewe te lei deur die sistematiese bestudering van die Bybel vanaf Genesis tot Openbaring.
  • Om deur 'n beter kennis van die Bybel tot 'n voller kennis en begrip te kom van God die Vader, Seun en Heilige Gees.
  • Om die geloof in God tot praktiese uitlewing te bring en sodoende mee te werk tot die volvoering van die groot opdrag.

Kursusse

Ons bied twee kursusse aan.

Oorsigkursus

In hierdie kursus behandel ons die hele Bybel oorsigtelik van Genesis tot Openbaring oor 'n tydperk van een jaar

Dieptekursus

Hierdie kursus word slegs aangebied vir studente wat reeds die Oorsig kursus voltooi het.

Dit word ingedeel in vier kwartale. In die eerste kwartaal word 'n Ou Testamentiese boek behandel, in die tweede kwartaal 'n Nuwe Testamentiese Boek , In die derde kwartaal 'n Leerstellige Boek en in die vierde kwartaal word 'n Praktiese onderwerp behandel. Klik op hierdie Skakel om meer uit te vind oor die Dieptekursus

 

terug

Webmaster | © Lynnwoodrif bybelskool 2007


 


 

 

Oorsigklas

 

 

Diepteklas